Die KD Reeks is n kompakte skottel eg wat vir hoë spoed primere & sekondere bewerkings gebruik word. Die kombinasie van die skottels en rollers stel die BOK.I KD Reeks in staat om aan die veel-eisende uitdagings van die moderne boer te voldoen - van n vlak intensiewe bewerking tot dieper inkorperasie. Die veelsydigheid van die KD Reeks bespaar bewerkingstyd en dra by tot n laer totale koste per hektaar en die beste moontlike begin vir 'n nuwe oes.
Die KD Reeks is n ware veelsydige speler. Produsente wat 'n hoë prys plaas op veelsydigheid gebruik dit in talle fassete van gewas produksie. Die KD Reeks kan vir 5 hoof areas gebruik word: Stoppel bewerking, inkorperasie, saadbedvoorbereiding, saai van voer en dekgewas (Pro Air Reeks) & meganiese opslag beheer.
Stoppelbewerking
MEGANIESE OPSLAG BEHEER
Saadbedvoorbereiding
Inkorperasie
SAAI VAN VOER EN DEKGEWAS
KD Reeks
Saadbed voorbereiding in konvensionele en minimum bewerking praktyke. Stoppel bewerking in oes reste. Inwerking van kunsmis. Effektiewe onkruid beheer. Uitstekende grond vermenging in die suurstof sone.
FX Reeks
Die Inlyn Skeurploeg bied maksimum deurbreuk van verdigtings lae in minimum bewerkings praktyke, sonder om grondstruktuur totaal te vernietig. Bo-grond en materiaal word tot die minimum versteur.
Adres
Plaas Finaal, Bethlehem, Vrystaat
Posbus 2773, Bethlehem, 9700
Kontak
Hendri +27 73 178 3491 | Kantoor: +27 58 110 0085
Epos info@boki.co.za
Produkte
Turbo Jet Reeks | Spread Reeks
© Copyright BOK.I 2019 | Website: It's Called Digital | Webmaster