Bok Implemente is n eienaar-bestuurde besigheid en het ontstaan deur n passie vir landbou en landbou meganisasie. Ons ontwerp en vervaardig implemente tot perfeksie om die meganisering van landbou te vergemaklik.
Ons gebruik moderne tegnologie vir die vervaardiging en bly op hoogte met die nuutste verwikkeling en aanvraag in die veld vir top gehalte produkte.
Gesamentlik het ons 30 jaar se ontwerp en vervaardiging ondervinding en leef ons passie vir vernuwing en verbetering uit om in ons kliënte se veranderende behoeftes te voldoen.
ONS STORIE
PRODUKTE
ONS STORIE
KONTAK
KD Reeks
Saadbed voorbereiding in konvensionele en minimum bewerking praktyke. Stoppel bewerking in oes reste. Inwerking van kunsmis. Effektiewe onkruid beheer. Uitstekende grond vermenging in die suurstof sone.
IR Reeks
Die Inlyn Skeurploeg bied maksimum deurbreuk van verdigtings lae in minimum bewerkings praktyke, sonder om grondstruktuur totaal te vernietig. Bo-grond en materiaal word tot die minimum versteur.
Adres
Plaas Finaal, Bethlehem, Vrystaat
Posbus 2773, Bethlehem, 9700
Kontak
Hendri +27 73 178 3491 | Kantoor: +27 58 110 0085
Epos info@boki.co.za
Produkte
Turbo Jet Reeks | Spread Reeks
© Copyright BOK.I 2019 | Website: It's Called Digital | Webmaster